Jennifer Beals

Jennifer Beals
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 Desember 1963 (1963-12-19)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Beals (gebore 19 Desember 1963) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Flashdance (1983), Four Rooms (1995), en The Book of Eli (2010), en in die televisiereeks The L Word (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy